Modulekode | KMP 483 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Kliniese toepassing van die beginsels van gemeenskapsgebaseerde intervensie in kommunikasiepatologie en oudiologie . Beplanning, ontwikkeling en uitvoering van intervensieprogramme, vestiging van multisektoriale netwerke en die toepassing van professionele vaardighede met spesifieke verwysing na voorkoming, opleiding van versorgers, beraad en navorsing in primêre gesondheidsorg. Samewerking met gesondheidsorgwerkers en aanvullende gesondheidsorg-personeel. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | KMP 310, 320, 381 |
Kontaktyd | 48 praktiese sessies |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App